Kruger Roetes Safarigids

HPH Publishing 14products

Kleiner sagteband-weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe en wat elke roete behels. Dit sluit ook 'n volledige kaart, afstande openingstye en seisoene van die park in met pragtige fotos en allerhande interessante feite. Die boek sit die Self-Drive-nalatenskap voort as die beste metgesel vir die Krugerpark.

  • Voorgestelde roetes vanaf kampe
  • Stergradeering van alle paaie
  • Uitgebreide Kruger-kaart
  • Pragtige foto's
  • Interessante feite
  • Aantekeninge oor paaie
  • Handige reisformaat

'n Moet vir enige Kruger Park vakansie!

If you have a questions, our AI assistant may be able to answer instantly.

Na aanleiding van versoeke vir 'n reisgenootboek na die harde omslag Kruger Self-Drive, kom die kleiner sagteband-weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe, stergradering van paaie, 'n volledige kaart van die park; asook uitstekende foto's soos van die Van den Bergs verwag word, en allerhande interessante feite.

Die boek sit die Self-Drive-nalatenskap voort as die beste metgesel vir die Krugerpark. Dit bevat 'n volledige kaart van die park en beskrywings van alle roetes. Lesers vind die afdeling oor Die Nege Beste Paaie die nuttigste, terwyl infomasie oor openingstye, seisoene, reënval en weer van die park help om 'n ideale reis na die park te beplan. Afstande, brandpunte en klassifikasies dra alles by tot die uitgebreide kennis en hulp wat hierdie uitstekende reisboek vir sowel nuwe as ervare parkbesoekers sal bied.

What's in the box

  • Kruger Roetes Safarigids

Configuration

Language:

Payment plans available. 0% interest.Learn More

R 450 Awaiting Stock
Orders over R1000 qualify for FREE shipping!
Reviewed by 0 customers

Recommended Accessories

Top Sellers - Silver
Badger Gear Snuggfit Bean Bag II (Filled)
*
*
*
*
BGSNUGGBEANII Badger Gear Snuggfit Bean Bag II (Filled)
R 500

In Stock

Top Sellers - Gold
Outdoorphoto Microfibre Lens Cleaning Cloth
*
*
*
*
*
ODPCLOTH Outdoorphoto Microfibre Lens Cleaning Cloth
R 50

In Stock

Top Sellers - Gold
Nikon Binoculars Warranty
Nikon Monarch M5 10x42 Binoculars
BINNIMM510X42 Nikon Monarch M5 10x42 Binoculars
R 7,895

Only 2 available in Store

Top Sellers - Gold
Badger Gear Ground Pod (Black)
*
*
*
*
*
BGGP Badger Gear Ground Pod (Black)
R 800

In Stock

Lenspen Hurricane Blower
5/HB Lenspen Hurricane Blower
R 295

In Stock


Related Products

Top Sellers - Gold
Aardwolf tot Ystervark Dieregids - Vrae en Antwoorde
*
*
*
*
*
9780620797504 Aardwolf tot Ystervark Dieregids - Vrae en Antwoorde
R 650

In Stock

Ons Gaan Krugerwildtuin Toe
9780620849906 Ons Gaan Krugerwildtuin Toe
R 120

In Stock

Recently Viewed Items

Tags:

Safarigids