My Shopping Cart

Your shopping cart is empty!

Sign in to your account

Not a member? Sign up for free

or

Sakgids tot Soogdiere van Suid-Afrika

Sakgids tot Soogdiere van Suid-Afrika is a handige en kompakte handleiding tot meer as ‘n honderd soogdierspesies – van die groot katte tot muise en vlermuise.

Elke inskrywing bevat ‘n gedetailleerde beskrywing met:

  • Duidelike, volkleur foto’s
  • Besonderhede van ander spesies waarmee die soogdier verwar kan word
  • ‘n Illustrasie van die tipiese spoor en die grootte daarvan
  • ‘n Suider-Afrikaanse verspreidingskaart

Inligting oor:

  • Identifisering
  • Subspesies
  • Massa
  • Hoogte
  • Vokalisasie
  • Ouderdom
  • Habitat

Verder bevat die sakgids:

‘n Plantegroeikaart en habitatsleutels wat noodsakklike inligting oor verspreiding en voorkeurhabitat in ‘n oogsopslag bied

‘n Fotografiese afdeling oor die uitkenning van mis

‘n Geillustreerde afdeling oor spoor en spoorsny

R 145 Only 4 left in Store
Delivery Truck Orders over R1000 qualify for FREE shipping!

Reviewed by 0 customers