Soogdier Gids van Suider Afrika

Generic 61products

Die derde uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdierevan die Suider-Afrikaanse substreek.

Die uitgawe sluit in:

  • ‘n Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere
  • ‘n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer
  • ‘n Skets wat die grootteverhouding tussed die dierspesie en ‘n mens aandui
  • Volledigespesiebeskrywings, ingelsuit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogdiere van Suider Afrika
  • Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies waar van toepassing, illustreer
  • Kleurfoto’s en illustrasie van veldtekens soos mis en spore
  • Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies

If you have a questions, our AI assistant may be able to answer instantly.

Die Soogdier Gids van Suider Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoek aan ons nasionale parke en wildsreservate te geniet.

What's in the box

  • Soogdier Gids van Suider Afrika

Payment plans available. 0% interest.Learn More

R 360 Only 3 left in Store
Orders over R1000 qualify for FREE shipping!
Reviewed by 0 customers

Recently Viewed Items