Jou Natuurgids met Klankleser® Pen



Jou Natuurgids met Klankleser® is die perfekte reisgenoot vir diegene wat die Suider-Afrika bos besoek - hetsy vir die eerste keer of vir die tiende. Hierdie boek is baie meer as 'n veldgids vir die natuurlewe van die streek, dit bied insig tot die gedrag en aanpassing van die meer algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe en skerpioene wat hier gevind word. Identifikasie van gewone bome en struike word eenvoudig gemaak deur middel van maklik toeganklike beskrywings en uitstekkende verteenwoordigende beelde.
Identifiseer Suider-Afrika se bosklanke in 'n oogwink
Jou Natuurgids met Klankleser® Pen is 'n alles-in-een 384-bladsy sagteband gids (240 x 168mm) wat die mees algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe, skerpioene, bome en blomplante in die streek dek. Meer as 900 pragtige volkleur foto's en leservriendelike teks openbaar wat die wesens van die Afrika-bos doen en hoekom hulle dit doen. Die inligting is interpretatief eerder as net droë feite wat tipies van ander veldgidse is. Die kleurvolle en kreatiewe uitleg laat die leser toe om visueel met die inhoud te betrek. Ander kenmerke sluit verspreidingskaarte, diere spoor, ikone en Quick ID-tabelle in.
Recommended Accessories

Sale ends
Only 1 available in Store
Related Products
Recently Viewed Items
Tags: