Become a part of the community. Register and take part in all the features the site has to offer.
-
Frequent Member
Studio Equipment
All Studio Photographers: I am selling all my Studio equipment, including, backdrops, light tent, Elinchrom receivers and transmitters, Elinchrom FX 400 Studio lights (2 x sets) Elinchrom Ranger Pack with extra battery, Octa Boxes, Strip boxes, books etc. Inbox me, and come and have a look and make me an offer.
I am in the Pretoria Area
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Re: Studio Equipment
but why?
(en moenie se jy gaan eerder tolletjie brei nie!)
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Alles gestop Sean, my dag job hou my te besig en kom net nie daarby uit nie. Ek gee my goed eerder vir 'n bargain weg voordat dit lę en stof opgaar. Daar is ordentlike goed wat iemand se hart gaan blymaak.
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Pieter ons hou duim vas dat jou toerusting n goeie huis kry.
Dis ironies (tragies) dat so baie van ons 80 uur per week werk om te betaal vir die toerusting ... en dan is daar nie meer tyd oor om fotos te neem nie
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Thanks julle, ja het al heelwat verkoop. Adverteer nie regtig nie en wil dit ook nie op classifieds sit nie. Wag tot iemand kom kuier en maak 'n aanbod. Baie vd ouens ken my darem nog en weet hoe my toerusting opgepas is . Dis ook nie 'n geval van ek MOET dringend verkoop nie- die regte ou sal by my uitkom .
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
ek huil die dag as ek my laaste goed moet verkoop.Dit loop so 'n lang pad saam met my.
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Is waar Corlie, maar dit help ook nie mens bly vasklou nie. Verkoop net studio goed, darem nie my kamera's en lense nie
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
 Originally Posted by gpw
Alles gestop Sean, my dag job hou my te besig en kom net nie daarby uit nie. Ek gee my goed eerder vir 'n bargain weg voordat dit lę en stof opgaar. Daar is ordentlike goed wat iemand se hart gaan blymaak.
Janee jy is nog te ver van pensioen af dag job gaan jou nog lank besig hou.
 Jan de Beer
**You're known by what you show, not by what you shoot.**
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Jy is reg Jan - ai tog nog 20 jaar
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Gallery Moderator
Re: Studio Equipment
Ai tog - hierdie "day job" wat so inmeng met ons vrye tyd moet nou end kry!
Het ook al my studio goed verkoop. Kannie eers meer onthou wanneer laas ek die ligte aangehad het nie.
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Hi Andre, gaan dit goed met jou, jammer om te hoor dat jy ook nie meer tyd het nie. Laat my nou terug verlang na die dae van ons workshops - dis al weer 'n rukkie terug
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
I have 2 x sets of Elinchrom 400FX lights still available with stands softboxes etc. Come bargain with me, and I can always throw in some extra's like triggers, backgrounds, octabox etc. Brand new lights in excellent condition. If you want the best, this is it. Consistent and reliable. Let me know - its going very fast
willeding@mweb.co.za
0825624878
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Frequent Member
Re: Studio Equipment
Everything gone- only some reflectors, books, Elinchrom Mini Spotlight, Elinchrom Barndoors, Elinchrom Beauty dish and Elinchrom triggers and receivers available.
Bodies :Canon 2 x 5 D M II, Lenses: 85 mm F 1.8, , 70-200 F 2.8 L IS, 24 70 mm 2.8 , 135 mm F 2, Elinchrom Studio equipment
Pieter Willering www.gpwphotography.co.za
-
Member
Re: Studio Equipment
Pieter, as daai reflectors te veel spasie op vat by jou, sal ek dit van jou hande af vat :P
Hoe groot het jy nou weer gese is daai beauty dish?
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
|
|